top of page

Skooldrag & Voorkoms

 

 

Somer:

  • Donkerblou denim langbroek/driekwart broek

  • Duo Edu hempies

  • Tekkies/ Meisies mag bypassende plat sandale dra

 

Winter:

  • Donker Blou v-nek trui

  • Duo Edu baadjie

  • Duo Edu hempies

  • Donker blou denim langbroek

  • Tekkies/toe skoene

 

 

Algemene voorkoms

 

Seuns:

  • Hare kort en netjies

  • Nekhare en baard moet netjies geskeer wees

  • Geen juwele nie. Slegs horlosies

 

Dogters:

  • Hare mag nie in hul oë hang nie

  • Hare moet netjies weggesteek wees

  • Geen juwele nie. Slegs horlosies

  • Geen naelpolitoer (vinger naels)

bottom of page