top of page

Visie en Missie

 

Visie:

Ons streef daarna om elke leerder die voorreg te gun om binne ‘n leeromgewing te funksioneer wat sal lei tot die optimalisering van sy of haar potensiaal.

 

Missie:

Duo Edu is verbind daartoe om:

  • Ondersteunende Onderwys aan leerders (Hoërskool) wat in een of meer leerareas ondersteuning nodig het te bied;

  • daarna te streef om elke leerder (adolessent) se uniekheid en bepaalde moontlikhede optimaal te ontwikkel;

  • te poog om die leerder se bestaande sterkpunte ten volle te benut om sy / haar leerbehoeftes deur aanpassing in die onderrigmetodiek en hulpmiddels te omseil, om sodoende maksimale skolastiese funksionering te bewerkstellig;

  • die geestelike groei van elke leerder optimaal te ontwikkel;

  • leierseienskappe van leerders te bevorder, en hulle sodoende te bemagtig vir die posisies wat hul na hul skoolloopbaan beklee;

bottom of page