Eddies is trots.
#respek #omgee
Ons is trots en wys dit met 'n netjiese voorkoms en omgee harte.
Eddies is trots.
#respek #omgee
Ons is trots en wys dit met 'n netjiese voorkoms en omgee harte.
Algemenevoorkoms.
Seuns:
- Hare kort en netjies
- Nekhare en baard moet netjies geskeer wees
- Geen juwele nie. Slegs horlosies
Dogters:
- Hare mag nie in hul oë hang nie
- Hare moet netjies weggesteek wees
- Geen juwele nie. Slegs horlosies
- Geen naelpolitoer (vinger naels)
Algemenevoorkoms.
Seuns:
- Hare kort en netjies
- Nekhare en baard moet netjies geskeer wees
- Geen juwele nie. Slegs horlosies
Dogters:
- Hare mag nie in hul oë hang nie
- Hare moet netjies weggesteek wees
- Geen juwele nie. Slegs horlosies
- Geen naelpolitoer (vinger naels)
Gedragskode.
'n Bepaalde Gedragskode is daargestel vir leerders en personeel en word as volg opgesom:
- Daar word van elke leerder verwag om te konformeer aan die gedragskode wat deur hulle onderteken word.
- Leerders en ouers ontvang 'n uiteensetting van die versillende kategorie oortredings.
- Indien 'n leerder hom/haarself skuldig maak aan growwe kategorie oortredings, word dit onmiddelik na die Ouerkommitee verwys.
- Hantering van ander oortredings:
- Indien 'n leerder 3 vak oortredings ontvang, kry hy/sy detensie
- Indien 'n leerder 3 detensies ontvang, kry hy/sy 'n onderwyserdissiplinêr
- Indien 'n leerder dan 'n vierde detensie kry, word dit verwys na die Ouerkommitee.
Dwelmbeleid.
Volgens die skolewet en die skool se dwelmbeleid is die skool verplig om voorkomend op te tree en kan leerders sonder waarskuwing getoets of deursoek word vir dwelms. Sien onderstaande omsendskrywe, uitgereik Mei 2015, deur die Departement van Onderwys.
DISTRICT MEMO 259 OF 215: SEARCH AND SEIZURE AT SCHOOLS (UITGEREIK: MEI 2015)
It has come to the District's attention that schools in the greater Tshwane region have become soft spots for drug dealers and drug peddlers. The District has received numerous drug related complaints and for this reason, unannounced search and seizure raids/operations will be conducted at schools. The raids will be conducted by the SAPS; Tshwane Metro Police; Department of Community Safety and Department of Education: School Safety Directorate. The purpose of these raids are meant to deter the usage of illegal substances on school premises as well as selling.
MRS. H E KEKANA (DIRECTOR: TSHWANE SOUTH DISTRICT