Skip to Content

Duo Edu Leiers

By Duo Edu Sekondere Skool is ons trots om ons skoolleiers aan te kondig. Hierdie graad 12 leerders is gekies vir hul uitsonderlike leierskap, toewyding en die positiewe impak wat hulle op ons skoolgemeenskap het. As verteenwoordigers van ons waardes en standaarde, speel hulle 'n sleutelrol in die bevordering van 'n gesonde en produktiewe omgewing.

Die Leiers 2024/25

Hoofleiers 2024/25

Hoofseun & Hoofdogter 2025

Adam du Toit & Keira Truter

Onderhoofseun & Onderhoofdogter 2025

Heinrich Bock & Lienka Smit