top of page

Vakke

Graad 8 & 9 Vakke

 

  • Afrikaans (Eerste Taal)                                                           

  • Engels (Eerste adissionele Taal)                                              

  • Wiskunde

  • Lewensoriëntering

  • Natuurwetenskappe (Wetenskap en Biologie)

  • Ekonomiese Bestuurswetenskappe

  • Menslike en Sosiale Wetenskappe

  • Verbruikerstudie

  • Kuns en Kultuur​

 

   Keuse Vak

  • Robotika

 

 

 

Vanaf 2006 is die nuwe kurrikulum in Suid-Afrikaanse skole geïmplementeer. Leerders neem sewe vakke waarvan twee amptelike tale moet wees. Lewensoriëntering en Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid is verpligtend. Ons leerders lê dus in Graad 12 die NSS (Nasionale Senior Sertifikaat) eksamen af.

Binne ons kurrikulum word die volgende aangebied:

 

  • Afrikaans Eerste Taal

  • Engels Eerste Adissionele Taal

  • Wiskunde

  • Wiskunde Geletterdheid

  • Lewensoriëntering

  • Geografie

  • Verbruikerstudie

  • Rekenaar Toepassings Tegnologie (RTT) 

  • Toerisme

(Bogenoemde vakpakket bied aan die leerders Universiteitstoelating.)

Indien Leerders addisionel vakke wil neem, kan dit as agste vak buite kurrikulêr geneem word. 

Graad 10 - 12 Verpligte vakke

bottom of page