Sport & Kultuur

 

 

Sport

INTERHUIS

DUO EDU hou jaarliks ‘n Interhuis Atletiek byeenkoms waar ons aan die leerders geleentheid gee om deel te neem aan onder andere Gewigstoot, Verspring, en verskeie Naellope.

 

STAPDAG

Ons het jaarliks ‘n Stapdag wat deel uitmaak van die praktiese komponent wat gekoppel is aan die vak Lewensoriëntering. Leerders se doel vir die dag is om soveel moontlik rondtes in ‘n kilometer radius te voltooi binne ‘n gegewe tyd.

7's RUGBY

Ons is trots om te sê dat Duo Edu in 2019 begin het met 7's Rugby waar ons seuns aan 'n opwindende 7's toernooi deelgeneem het.

AKSIE-SPORT

Ons leerders neem aktief deel aan verskeie soorte aksie-sport:

Aksie-hokkie

Aksie-netbal

Aksie-krieket.

IMG-20190906-WA0009
IMG-20190829-WA0017
IMG-20190829-WA0009
IMG-20190829-WA0011
IMG-20190829-WA0013
IMG-20190829-WA0015
IMG-20180424-WA0023
IMG-20180424-WA0025
IMG-20180424-WA0024
IMG-20180424-WA0020
IMG-20180424-WA0025
IMG-20180424-WA0020
IMG-20180424-WA0024
IMG-20190807-WA0062
IMG-20190807-WA0061
IMG-20190807-WA0060
IMG_20190717_143811
IMG_20190717_143805
IMG_20190717_143803
IMG_20190717_143800
IMG_20190717_143630
IMG_20190717_143453
IMG_20190726_090045
IMG_20190726_090049
IMG_20190726_090059
IMG_20190726_090106
IMG_20190726_090103
IMG_20190726_090104
IMG_20190726_090053
IMG_20190726_090055
IMG_20190726_090110
IMG_20190726_102415
IMG_20190726_115040
IMG_20190726_093618
IMG_20190726_093621
IMG_20190726_093611_1
IMG_20190726_093444
IMG_20190726_091747
IMG_20190726_091742
IMG_20190726_091738
IMG_20190726_091734
IMG_20190726_091728
IMG_20190726_091724
IMG_20190726_091715_1
IMG_20190726_090817
IMG_2154
IMG_2202
IMG_2203
IMG_2186
IMG_2258
IMG-20180418-WA0013
IMG-20180418-WA0009
IMG-20180418-WA0012
IMG-20180418-WA0010

Kultuur

REDENAARS

Redenaars bied aan leerders die geleentheid om met selfvertroue hul standpunt te stel.

SKAAK

Skaak Toernooie vind jaarliks tussen Duo Edu en ander skole plaas .

SPEL-A-THON

'n Inhuis Spel-A-Thon kompetisie word elke jaar gehou. Dit sorg vir groot pret!

"MASTER CHEF"

Hierdie kompetisie sorg vir groot opwinding onder die leerders en onderwysers. Net soos op die kassie word hier ook uitdun rondtes en groot finaal met beoordeellaars gehou.