top of page

Matriek uitslae

 

 

Duo Edu het 'n 100% slaagsyfer sedert 2010

Matrieks 2022

In groot nederigheid en met dankbaarheid spog ons met ons matriek klas van 2022:

Graad gemiddeld van 67%

30 x Vak onderskeidings (80%+), A simbole

56 x B simbole
97 x C simbole

AL ons leerders (33 leerders) slaag met die minimum vereistes vir toelating tot

Baccalareus Graadstudies
 

Matrieks 2021

Ons spog met:

15 A Simbole,

62 B Simbole en

83 C Simbole!

Matriek 2020

"Against all odds" het die Klas van 2020 bewys dat hulle met harde werk en deursettingsvermoë 'n spoggerige 100% slaagsyfer behaal kon word te midde van 'n pandemie!

Voorwaar 'n groep leerders om op trots te wees!

Baie geluk aan die volgende A-simbool studente:

Francois Barnard

Daniel Delport

Nicole Language

Daniel Hyman

Jandre Pauley

Marnie Olivier

Erick vd Merwe

Sue-Mari Oosthuysen

Jurgens Borman

Matriek 2019

Die Klas van 2019 het ‘n spoggerige 100% slaagsyfer behaal, waarvan 9 A’s, 40 B’s en 63 C’s. Al 27 leerders het Universiteitsvrystelling! Dit is voorwaar ‘n groep jongmense om op trots te wees!

Matriek 2018

Ons is so trots op die Klas van 2018, hierdie spog leerders het weereens gesorg dat DUO EDU kan spog met 'n 100% slaagsyfer!!

 

Onder hulle is daar 15 universiteits toelatings en 9 toelatings tot diploma studies. hulle spog ook met 4 A's en 13 B's. 'n Baie spesiale melding aan ons hoofseun,  Armand de Wet met sy 3 vakonderskeidings (Gemiddeld: 76%)!
 

Matriek 2017

Klas van 2017 het weereens gesorg dat DUO EDU kan spog met 'n 100% slaagsyfer!!

Hulle spog met 4 A’s, 14 B’s en 46 C’s !!! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Ons A-kandidate:

Liane Beetge Toerisme

Jako Cloete Toerisme

Jozua Pieterse Lewensoriëntering

Rikus Viljoen Lewensoriëntering

Matriek 2016

Duo Edu spog met 'n 100% slaagsyfer, 14 Universiteitsvrystellings & 8 Diploma Studies:

Die top-presteerders vir Graad 12 in 2016 was:

  • Reinhard Normund van Wyk - 71.4% gemiddeld

  • Le Roux Grobler - 70.4% gemiddeld

  • Heinrich Rossinger  - 69% gemiddeld

  • Kara von Maltitz - 68.9% gemiddeld

  • Jacques Retief - 66.4% gemiddeld

bottom of page