Skip to Content

Die sleutel tot jou toekoms

Duo Edu ontgin elke leerder se potensiaal, nou karakter, en vorm 'n toekoms 

- saam maak ons elke uitdaging oorwinbaar. 

Kontak ons 

100% Matriek Slaagsyfer

sedert 2010 

2023 Graad 12 klas - doen dit weer!

 100% van ons leerders slaag Matriek 2023

Motivering met 'n omgee hart 

Duo Edu  het ontstaan omdat daar ouers is wat, soos die skoolhoof, onwrikbaar glo in hul kinders se potensiaal, ten spyte van die hindernisse wat leer vir hulle so uitdagend maak!

Duo Edu  is verbind in 'n vennootskap met ouers. Ons werk saam om elke leerder te lei tot optimale akademiese prestasie. 

Mag elke ouer van Duo Edu  saam met ons glo dat God dit so beskik het dat jul deel van die “Eddie-familie” moet wees. Daarom is positiewe betrokkenheid van elke ouer so noodsaaklik vir die funksionering van Duo Edu. 

165

Leerders 

15

Leerders per klas 

25

Onderwysers 

 500%

Omgee

Geestelike Groei

Leierskapontwikkeling

Toekomsgerig

Christelike Geloof

Akademiese Selfbeeld

Sportmangees

Aanmoeding

Waardestelsel

Geestelike Groei

Leierskap

Toekomsgerig

Christelike Geloof

Akademiese Selfbeeld

Sportman-gees

Aanmoeding

Waarde-stelsel

Wat is die Duo Edu verskil?

 Ons berei leerders voor die werklikheid wat hul as jong volwassenes in die gesig gaan staar.

Duo Edu visie

Duo Edu streef daarna om elke leerder die voorreg te gun om binne ‘n leeromgewing te funksioneer wat sal lei tot die optimalisering van sy of haar potensiaal.

Duo Edu missie

Duo Edu missie

Ondersteunende Onderwys

Ondersteunende Onderwys aan leerders (Hoërskool) wat in een of meer leerareas ondersteuning nodig het.

Onderrigmetodiek Aanpassing

  Ons benut die leerder se sterkpunte om deur aanpassings in onderrigmetodes en hulpmiddels hul leerbehoeftes aan te spreek en optimale akademiese sukses te verseker.

Unieke Moontlikhede

Daarna te streef om elke leerder (adolessent) se uniekheid en bepaalde moontlikhede optimaal te ontwikkel.

Geestelike- en Leierskapontwikkeling

Geestelike groei van elke leerder optimaal te ontwikkel asook leierseienskappe van leerders te bevorder, en hulle sodoende te bemagtig vir die posisies wat hul na hul skoolloopbaan beklee.