Skip to Content

Duo Edu #inaksie

Duo Edu Skoolkamp 

#eddiekamp2024

Elke jaar kies DuoEdu Skool 'n unieke buitelugbestemming vir ons skoolkamp, en vanjaar was geen uitsondering nie. Ons het die pragtige Sediba Kwele gekies, bekend vir sy asemrowende landskappe en ryk natuurlike habitat. 

Hierdie kamp bied 'n uitstekende geleentheid vir ons leerders om mekaar beter te leer ken buite die tradisionele klaskameromgewing. Om waardevolle lewensvaardighede te ontwikkel terwyl hulle die wonders van die natuur verken. Ons speel en leer. Ons bou kampvure, swem en ondersteun mekaar. 

Die hele skool is deel van die kamp van Graad 8 - 12! 


 #kampvideo